Gaan als nie op die ou end oor dinge, mense en plekke wat jy ervaar het nie? Stories om te vertel. Dit is die dinge wat saakmaak, wat geld nie kan koop nie, en wat jou altyd sal bybly..

Daarom deel ek graag my Sarie ervaring met die wat wat Wil deel.

Hier volg paar foto’s van my aankoms.. ja die een waar ek uiters moeg lyk. Gevolg deur onderhoude en toe ń lekker pamperlang sessie. ‘Botox’ vir ons hare deur Inoar geborg!